Rapport
Bepalings en voorwaardes | Terms & Conditions Media24 Argiewe tuisblad
Resultate per blad:
Van tot voor (dd/mm/jjjj)
  [soekhulp]
Dokumente 3941 tot 3960 van 5727 gevind.    Die soektog het 0.034 sekondes geduur.
Result pages:
Previous

193

194

195

196

197

198

199

200

201

202

Next

3941. Rapport, Sondag 24 Oktober 2004, p. 2: Blou Beker loop oor; Swys nie vergeet  

...24 OKTOBER 2004 JOHANNESBURG FINAAL SPORT BL. 2 Blou Beker loop oor; Swys nie vergeet J.J. HARMSE Loftus Die Blou Bulle het hul derde agtereenvolgende verowering van die...
...stampvol was. Daar is dalk diegene wat dink die Bulle is vervelig, maar die mense van Pretoria stem met hul voete. En daarom is dit goed dat ons vandag weer die beker......
http://152.111.1.87/argief/berigte/rapport/2004/10/24/A1/2RR/03.html Cached


3942. Rapport, Sondag 14 November 2004, p. 18: DA mik tussen `suiwer` bly of populêr raak

...Rapport se inligting is mense soos Smuts, me. Denise Robinson, DA-LP, en me. Belinda Walker en mnr. J.P. Smith, stadsraadslede van Kaapstad, in dié groep. Teenoor...
...mense bevryding gebring het. Prof. David Welsh, politieke ontleder van Kaapstad, sê kiesers stem nog oorwegend op grond van ras. Die DA moenie sy beginsels verwater nie......
http://152.111.1.87/argief/berigte/rapport/2004/11/14/R1/18/02.html Cached


3943. Rapport, Sondag 14 November 2004, p. 34: Gesprek in Afrikaans blý boeiend

...roman is `n baie interessante toevoeging tot die Disgrace -diskoers in die Suid-Afrikaanse letterkunde. J.M. Coetzee se roman het die kroon gespan op hierdie skerp...
...redaksionele kolomme. En, baie belangrik, Afrikaanssprekers van ander agtergronde en standpunte het hul stem duidelik laat hoor en aanspraak gemaak op die openbare erkenning......
http://152.111.1.87/argief/berigte/rapport/2004/11/14/R1/34/01.html Cached


3944. Rapport, Sondag 21 November 2004, p. 36: Mevrou Formidabel versus vigs

...gepoep voor die pous nie en geen foto`s van die land se grootste literêre ster nie (aangesien J.M.Coetzee steeds diskreet in Australië skuilhou). "Iemand sal jou...
...die aangesig van vigs oor kanker te skryf nie? Nee, want daar is ook geen kuur vir kanker nie. Ek stem saam dat kanker nie ewe wydverspreid as vigs is nie. Vigs is......
http://152.111.1.87/argief/berigte/rapport/2004/11/21/R1/36/03.html Cached


3945. Rapport, Sondag 21 November 2004, p. 16: Nick Cave `n Stem om te bly

...RAPPORT, 21 NOVEMBER 2004 TYDSKRIF BL. 16 10/20] Nick Cave `n Stem om te bly Hy het `n stem wat jy nooit vergeet nadat jy dit die eerste keer gehoor het nie. En...
...geword toe hy die treffers Where the Wild Roses Grow saam met Kylie Minogue en Henry Lee saam met P.J. Harvey opgeneem het. Dié liedjies het in dieselfde jaar......
http://152.111.1.87/argief/berigte/rapport/2004/11/21/RT/16/01.html Cached


3946. Rapport, Sondag 5 Desember 2004, p. 28: Vir kreunende kostafels

...koorknaap, sê Bourdain -- en nadat `n mens die Les Halles Cookbook onder oë gehad het, stem jy saam. Net wanneer jy wil-wil swymel oor die foto`s van `n...
...Human & Rousseau Klassieke Reeks, R110. Kennis van die Aand deur André P. Brink, Bart Nel deur J. van Melle en Die Groot Anders-Maak deur Jan Rabie, Human......
http://152.111.1.87/argief/berigte/rapport/2004/12/05/R1/28/01.html Cached


3947. Rapport, Sondag 19 Desember 2004, p. 7: Raar . . . en soms waar

...toegelaat nie. Skets: s/w Ruite-wesens sal eerder skryf as praat Vergeet dit maar om met `n stem uit die ruimte kontak te maak. As daar intelligente lewe elders in die...
...probleem," sê hy op sy webblad. Intussen kan amateur-radio-operateurs wat steeds hoop om `n stem van Mars te hoor gerus maar hul toerusting wegpak. Kreef-lewe nie......
http://152.111.1.87/argief/berigte/rapport/2004/12/19/R1/7/01.html Cached


3948. Rapport, Sondag 19 Desember 2004, p. 12: Vengerov, Viljoen én Vivaldi voer mee

...prentjie deur sy spel wat diep in die karakter van elke komponis se siel grawe. Vengerov laat die "stem" van sy viool die karakter van elke stuk bepaal. Só...
...n Uitreiking om oor te jubel. LEMMENS: Fanfare. FESTING: Largo, Allegro, Aria en twee variasies. J.S. BACH: Tokkate en Fuga in d, BWV 565; Tokkate, Adagio en Fuga in......
http://152.111.1.87/argief/berigte/rapport/2004/12/19/RT/12/01.html Cached


3949. Rapport, Sondag 2 Januarie 2005, p. 22: BLINK JAAR vir boekewêreld

...was daar ook heeljaar lank geen noemenswaardige literêre fiksie-bydrae deur `n jong, nuwe stem nie. In Engels het die twee Kaapse skrywers Henrietta Rose-Innes en...
...van Hermann Giliomee se hoogaangeskrewe studie, het by Human & Rousseau verskyn; en Jaap Steyn en J.C. Kannemeyer het met gesaghebbende biografieë oor onderskeidelik......
http://152.111.1.87/argief/berigte/rapport/2005/01/02/R1/22/02.html Cached


3950. Rapport, Sondag 9 Januarie 2005, p. 17: Groot gefluister oor die OPVOLGER

...hê in die besluit oor wie die volgende president gaan wees. Almal onthou nog die beslissende stem van oudpres. Nelson Mandela (teësinnig, dalk) ten gunste van...
...nou bevind? Zuma se poging om hom as lid van die linkervleuel te herskep, sal hulle baie onrustig stem. En die linkervleuel -- het dié die vermoë om `n......
http://152.111.1.87/argief/berigte/rapport/2005/01/09/R1/17R/01.html Cached


3951. Rapport, Sondag 16 Januarie 2005, p. 6: [POPMUSIEK  ]

...kunstenaar in hierdie land kan regkry nie. Johrné van Huyssteen, Lienka Spies (met die mooiste stem op aarde), Jaco Spies, Riaan Diedericks en A.J. Hymann skep `n...
...vol integriteit is. Luister na Herinnering, Nuwe maan en die beeldskone single blue dot . My stem vir album van die jaar! CLAIRE JOHNSTON: Africa Blue (EMI) **** ......
http://152.111.1.87/argief/berigte/rapport/2005/01/16/RT/6/02.html Cached


3952. Rapport, Sondag 23 Januarie 2005, p. 43: Sien tog die humor raak, soos oom Sakkie

...die berg Arafat met sy notaboekie wou inwag as hy die trappies van die ark afgekom het, het wyle Izak J. (oom Sakkie) Perold by geleentheid gesê. "Noag sou darem...
...soms vergeet het dat hy tandeloos is. As die telefoon lui en partykeer was dit `n belangrike stem aan die ander kant -- het hy met `n lispeltong geantwoord. "Dit het......
http://152.111.1.87/argief/berigte/rapport/2005/01/23/RT/43/01.html Cached


3953. Rapport, Sondag 30 Januarie 2005, p. 22: Scorsese sal Clint moet klink om Oscar te wen

...ander flieks wat Dinsdag benoem is in die kategorie vir beste prent is Finding Neverland, `n prent oor J.M. Barrie se kinderstorie Peter Pan; Ray, `n vurige biografie...
...die rolprentwese is fenomenaal en sonder weerga. Al wat ek kan sê, is dat ek vir hom sal stem," het die akteur gesê. Afgesien van sy benoeming as beste......
http://152.111.1.87/argief/berigte/rapport/2005/01/30/R1/22/02.html Cached


3954. Rapport, Sondag 6 Februarie 2005, p. 7: Tevrede Naas het hoop vir Valke 

...RAPPORT, 6 FEBRUARIE 2005 JOHANNESBURG FINAAL SPORT BL. 7 Tevrede Naas het hoop vir Valke J.J. HARMSE Sun City D ie Curriebeker word nie in Mei gewen nie, dit het Naas...
...strukture is effektief en agtermekaar. Ek help ook op die veld, maar die spelers moet aan John se stem gewoond raak, want daar is hy die man in beheer," het hy......
http://152.111.1.87/argief/berigte/rapport/2005/02/06/A1/7/01.html Cached


3955. Rapport, Sondag 13 Maart 2005, p. 28: Maar die grootste hiervan is die passie

...wetter nie. Selfs wetenskaplikes wat die lewe deur `n teleskoop bestudeer, is geneig om saam te stem. Volgens navorsers van die Johns Hopkins- mediese skool in Baltimore...
...gesê daar is nie `n begin nie en daar is nie `n einde nie, daar is net `n passie vir die lewe. En J.M. Barrie, die skrywer van Peter Pan , het lewensblyheid......
http://152.111.1.87/argief/berigte/rapport/2005/03/13/R1/28/02.html Cached


3956. Rapport, Sondag 13 Maart 2005, p. 29: Tukkies was g`n in kakie geklee

...RAPPORT, 13 MAART 2005 JOHANNESBURG FINAAL PERSPEKTIEF BL. V BRIEWE Tukkies was g`n in kakie geklee J. VISAGIE, WARMBAD: Prof. Jonathan Jansen se artikel in Rapport van 6 Maart...
...kakie uit die niet verskyn en in militêre gelid oor die kampus gemarsjeer het terwyl Die Stem gesing is". Ek is `n tweedejaarstudent aan die Universiteit van......
http://152.111.1.87/argief/berigte/rapport/2005/03/13/R1/29/01.html Cached


3957. Rapport, Sondag 20 Maart 2005, p. 1: Vreemdeling gee nier vir Bok-dogter

...kans sien om met die aanhoudende moegheid, gebrek aan eetlus en naarheid saam te leef nie. Maar mnr. J.J. Swanepoel (29), wat by `n CD-winkel in Vereeniging werk en...
...in dieselfde woonstelgebou. Ek het met Amanda gepraat en uitgevind my en Lynnette se bloedgroepe stem ooreen. "Ek het nog altyd die behoefte gehad om iemand te help wat......
http://152.111.1.87/argief/berigte/rapport/2005/03/20/R1/1/03.html Cached


3958. Rapport, Sondag 20 Maart 2005, p. 23: Dorette begin groep ná `Trourock!` op KKNK

...uitgawe van dié gids op die voorblad gepronk het. Dorette vertel dat sy in Augustus vir Charles J. Fourie "opgekommandeer" het om vir haar `n solostuk te skryf...
...rockgroep, wat nog nie `n naam het nie, begin net ná die KKNK met repetisies. Benewens Dorette (stem) en Mariette (kitaar en klavier) is die lede Barbara-Marie......
http://152.111.1.87/argief/berigte/rapport/2005/03/20/R1/23/01.html Cached


3959. Rapport, Sondag 10 April 2005, p. 16: `HART VAN STAAL`

...die Brand-gesin. Hul vriende, kollegas en romantiese verbintenisse: Veronica Liebenberg (Liane Heyl), J.P. Venter (Andrew Thompson), André Slabbert (Matt Stern), Mannie...
...is daar die ander kreatiewe geeste: Johan van der Merwe ( Casper Rasper Show ) is `n lektor en stem van die neus in Wysneusnuus , Susanne Beyers (Sloet se vrou in......
http://152.111.1.87/argief/berigte/rapport/2005/04/10/RT/16/01.html Cached


3960. Rapport, Sondag 10 April 2005, p. 8: Liam Neeson

...Redgrave-familie ingetrou het, sukkel met laringitis op `n koue November-oggend in Los Angeles, sy stem skaars meer as `n fluistering. Ondanks die aaklige verkoue span Liam...
...soen soos `n ma wat `n kind soen, `n eindelose verskeidenheid. Met Peter het ek my net bly verbeel hy`s J.Lo," skerts hy. Foto`s: volkleur ......
http://152.111.1.87/argief/berigte/rapport/2005/04/10/RT/8/01.html Cached


Result pages:
Previous

193

194

195

196

197

198

199

200

201

202

Next

Free search engine software: ASPseek 1.2.10 Hulp